![]() |
||||
Die Nederlandse Biblioteek bestaan sedert 1913. In 2006 noop verminderde geldelike skenkings uit Nederland lede om die Vriende van die Nederlandse Bibliotheek te stig om die biblioteek te bestuur en te bedryf. Sedert Januarie 2007 is almal wat daar werk onbetaalde vrywilligers. Ons reglement is beskikbaar in PDF-formaat (103 kG)
Lees meer oor die geskiedenis van die biblioteek, die Vriende van die Nederlandse Bibliotheek en ons vrywilligers.
| Laas bygewerk op 2011-01-26 | © Kopiereg Nederlandse
Biblioteek Kaapstad 2007-2011 |