Vrywilligers

Die biblioteek kan nie funksioneer sonder die talle vrywilligers wat daar werk nie.

Die vaardighede wat ons nodig het is hoofsaaklik 'n vriendelike glimlag. Ons vrywilligers

Ons verwelkom mense wat ons wil help. Die bibliotekaris organiseer die vrywilligers en sy is gewoonlik by die biblioteek op Dinsdae, Donderdae en Saterdae. Kom praat gerus met haar hieroor.