Vriende van die Biblioteek

In 2006 vorm ongeveer 35 lede die Vriende van die Biblioteek om te voorkom dat geldelike tekorte die biblioteek kniehalter. Tydens die vergadering kies die Vriende 'n komitee wat die bestuur en bedryf van die biblioteek amptelik in Januarie 2007 oorgeneem het.

Die tabel hier onder lys die name van die komiteelede en hul werksaamhede.

Bas Goedhart geldinsameling
Braam de Vries wysheer
Corrie Kleinjan waarnemende sekretaresse
Gerard Adema geldinsameling
Jan Vermeieren grafika, boekverkopings
Leo Knottenbelt penningmeester, dagbestuur, boekverkopings
Mar van der Meijden sosiale komitee, geldinsameling
Piet Westra voorsitter, dagbestuur, keuring van boeke
Willem Janssen geldinsameling
Wium van Zyl ondervoorsitter, dagbestuur
Fred de Bruin addisionele lid
Gerrit Wiechers ANV