![]() |
||||
Ons het verskeie soorte lidmaatskap, gelys in die tabel hier onder.
Die leentydperk vir alle items is 'n maand.
| Soort | Koste | Aantal items wat geleen mag word |
| Standaard | R150 p.j. | 5 boeke, 5 tydskrifte, 2 video's, 2 CD's, 1 DVD |
| Gesin | R225 p.j. | 10 boeke, 10 tydskrifte, 4 video's, 4CD's, 2 DVD's |
| Student | R 80 p.j. | 5 boeke, 5 tydskrifte, 2 video's, 2 CD's, 1 DVD |
Op hierdie stadium kan jy nie vanaf die internet 'n lid word nie. Besoek ons gerus tydens ons openingstye om 'n lidmaatskapvorm in te vul. Sodra jy jou ledegeld betaal het, kan jy dadelik items begin uitneem.
| Laas bygewerk op 2011-01-26 | © Kopiereg Nederlandse
Biblioteek Kaapstad 2007-2011 |