Welkom!

Welkom by die Nederlandse Biblioteek in Kaapstad, Suid-Afrika. Dit is 'n privaatbiblioteek wat oorleef op skenkings van 'n aantal organisasies en harde werk deur 'n groep toegewyde vrywilligers.

Informatie in het Nederlands (PDF - 37 KB)

Ons biblioteek het 'n omvattende versameling Nederlandstalige media:

  • romans
  • vakliteratuur
  • jeugboeke
  • kinderboeke
  • tydskrifte
  • CD's - musiek en luisterboeke
  • VHS video's - films, dokumentêre en jeugprogramme
  • DVD's - films
  • legkaarte

Ons het ook 'n aantal Afrikaanse romans, digbundels, dramas en letterkundeboeke.

Die Zuid-Afrikaans Centrum voor Nederland en Vlaanderen in Sentraalplein, Pinelands is so gaaf om ons versameling te huisves.

Ons jongste nuusbrief met aankondigings en boekresensies is beskikbaar in PDF formaat (170 KB).

Verken gerus ons webblad en kontak ons met enige vrae.

 

Opkomende gebeurtenisse by die Zuid-Afrikaans Centrum voor Nederland en Vlaanderen

Saterdag 31 Julie, minimark met Nederlandse produkte.

Saterdag 14 Augustus, minimark met Nederlandse produkte.

Saterdag 28 Augustus, minimark met Nederlandse produkte.